Vir ’n kosteberekening van u projek, voltooi asseblief die vorm hieronder. Alle toepaslike fooie sal by Vita Brevis Language se kwotasie ingesluit word. Die kwotasiedokument sal so spoedig moontlik na ontvangs van die voltooide vorm aan die kliënt gefaks of per e-pos gestuur word. Vita Brevis Language kan slegs ‘n kwotasie vir proeflees of redigering van ‘n dokument bereken na die betrokke dokument ontvang en geëvalueer is.